Loading

Homeschoolers R Us

Tutors

Parents that would like to make use tutors to assist with their home education can click here for advertisements of individuals or organisations that provide private tutoring services.

Twitter feed

Support the Association

Click on the image to apply for a MySchool card and select "Association for Homeschooling" as a beneficiary.

Our Mission

 

Since its inception in 1992, the Association for Homeschooling has promoted the recognition of the right of parents to educate their children within the family in South Africa, as it is recognised in art. 26 of the Universal Declaration of Human Right which states: “Parents have a prior right to choose the kind of education that shall be given to their children.” Since 2010, the Association also promotes these parental rights in the larger Southern Africa region.

Free Domain Name

Banner
Loading

Blog Articles

Recent blog posts

"Home visits" and your legal rights and duties

Posted on
Pestalozzi Trust
A long standing member of the Trust contacted us yesterday to ask for assistance. The family use ACE to homeschool their children and, so far, it works well for them. Several years ago, they applied to register their child(ren) with their provincial education department for home education. They ONLY made this application, because ACE requires proof of such an application before accepting orders. (ACE has always done this as long...
b2ap3_thumbnail_geweldskultuur.jpg
Suid-Afrika word algemeen beskou as ’n land met een van die mees geweldadige samelewings in die wereld. Time Magazine verwys na die Suid-Afrikaanse kultuur van geweld. Die regering en kerke probeer dinge doen om die probleem aan te spreek. Die regering loods bewusmakingsveldtogte in skole om leerders bewus te maak van geweld en hulle aan te moedig om dit aan te meld. Kerke moedig lidmate aan om te bid oor misdaad...
Volgens berigte in die pers het baie tuisleerders probleme ervaar met die NSS (Nasionale Senior Sertifikaat) of Graad 12 eksamen van 2012. “Van die leerlinge se ouers is baie bekommerd dat die gesloer ’n negatiewe uitwerking op hul kinders se studie- en werkmoontlikhede kan hê.” berig Beeld. Dit laat tuisskoolouers wonder of hulle eerder hulle kinders na ’n skool toe moet stuur vir Gr.10 – 12, of dat hulle dalk ’n...

Hoeveel tuisskolers is daar in Suid-Afrika?

Posted on
Home schooling in South Africa
Aangesien meer as 90% van tuisskoolouers nie registreer by die Departement van Onderwys of enige ander instelling nie, was daar tot dusver geen objektiewe of verifieerbare skatting van hoeveel tuisleerders daar in Suid-Afrika is nie. Skattings wat in die pers aangehaal is wissel van 30 000 tot 120 000. In die sensus van 2011 is daar vir die eerste keer ’n vraag oor tuisonderwys (vraag P-18) in die sensus vraelys ingevoer....
homeschooling in Gauteng
Die wet in Gauteng verskil nie van die meeste ander provinsies nie (Wes-Kaap, KZN en Oos-Kaap - die ou Ingelse kolonies - verskil 'n bietjie in sommige opsigte, maar nie regtig t.o.v. wat ek hier sê nie). O, ja, en die Vrystaat - wat in elk geval maar 'n Ingelsgesinde Republiek was :-) Daar is 'n nasionale wet wat sê dat jy jou kind moet registreer, tensy jy goeie rede het...

To download a free Beginners Guide and Article on Matric.

Resources

Learning Centre mailing li ...
Accounting Game
Christian Homeschooling Bo ...
Tuisonderwys konsultant
Hodder Books
Powerpoints and worksheets
Afstandsonderrig
Cambridge Textbooks

Special Offers

Tutors

Ouers wat gebruik wil maak van tutors om hulle by te staan in hulle tuisonderwys kan hier kliek vir advertensies van individue en organisasies wat private tutor dienste aanbied.

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.