Tuisonderwys in Afrikaans

Alles vir Tuisonderwys beskikbaar in Afrikaans
·
797 Pins
 2y
Collection by and
Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Moet dit beslis nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie. Humour, Afrikaans, Hoe, Somme, Hom, Vra, Words, Humor, Self
Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Moet dit beslis nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie.
Vind meer uit oor hierdie gratis aanlynhulpbron vir Afrikaanse tuisskolers. https://oolfant.com/platsakplanne-vir-afrikaanse-tuisskolers/ Quotes, Reading, Learning, Afrikaanse Quotes, Afrikaans Language, Meer, Language
Platsakplanne vir Afrikaanse tuisskolers | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Vind meer uit oor hierdie gratis aanlynhulpbron vir Afrikaanse tuisskolers. https://oolfant.com/platsakplanne-vir-afrikaanse-tuisskolers/
Laat jou 6-jarige toe om baie te speel . Klik en lees meer. Pin ook om jou hieraan te herinner. Meet, School, School Ideas, Homeschool
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Laat jou 6-jarige toe om baie te speel . Klik en lees meer. Pin ook om jou hieraan te herinner.
Mariëtte van Reenen is ʼn tuisskoolma van ses, maar is ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres. Op haar dag het sy ook in Engeland skoolgehou. Sy gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak. Kids, Teaching, Parents, Kids And Parenting, Kids Education, Activities, Parenting
Eksjuffrou se 12 topwenke oor Wiskunde | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Mariëtte van Reenen is ʼn tuisskoolma van ses, maar is ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres. Op haar dag het sy ook in Engeland skoolgehou. Sy gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak.
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/ Van, Kids Learning, Tot, Kids Study
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/ Fitness, Children, Kinder, Kids Parenting
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
Hoekom toets ons mense? Hoekom laat ons hulle eksamen skryf? Ek gaan vir jou vier redes gee waarom die samelewing toetse en eksamens gebruik.Kyk hier na ’n video-aanbieding oor hierdie onderwerp. Film Posters, Books, Films, Incoming Call, Movies, Video, Die
Toetse en eksamens? Nie nodig vir tuisskool! | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hoekom toets ons mense? Hoekom laat ons hulle eksamen skryf? Ek gaan vir jou vier redes gee waarom die samelewing toetse en eksamens gebruik.Kyk hier na ’n video-aanbieding oor hierdie onderwerp.
'n Prettige skryfkursus wat jou kinders drie oulike skryftegnieke leer. Kort video's + 'n werkboek. Skryf gratis daarvoor in: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/woorde-met-woema Ideas, Education, Writing, Writing Tips, Home Schooling, Afrikaans Quotes
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
'n Prettige skryfkursus wat jou kinders drie oulike skryftegnieke leer. Kort video's + 'n werkboek. Skryf gratis daarvoor in: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/woorde-met-woema
Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers. Groot
Groot hartseer, groot stories | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers.
Truida-Mart Blignaut, tuisskoolma van Pretoria, se twee kinders, ʼn seun en ʼn dogter, het die Cambridge roete gevolg. Haar seun het reeds ook sy eerste jaar in Fisika aan die Universiteit van Stellenbosch geslaag. Cambridge, Mart
Cambridge matriek - 10 vrae aan ’n Afrikaanse tuisskoler wat dit suksesvol gedoen het | oolfant.com:
Truida-Mart Blignaut, tuisskoolma van Pretoria, se twee kinders, ʼn seun en ʼn dogter, het die Cambridge roete gevolg. Haar seun het reeds ook sy eerste jaar in Fisika aan die Universiteit van Stellenbosch geslaag.
Was jy dapper genoeg om jou kinders uit die skool te haal? Maar het jy nog steeds nie selfvertroue dat jy suksesvol kan tuisskool nie? Sê nou jy kon ’n raamwerk kry? ’n Raamwerk wat jou gaan help om tuisonderrig suksesvol aan te pak! Sonder die lammakende gevoel dat jy jou kinders se lewens vir altyd gaan opduiwel ... Klik hier en vind meer uit oor hierdie oulike kursus: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/ Wil, Online Courses, Courses, Spelling, Spelling Words
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Was jy dapper genoeg om jou kinders uit die skool te haal? Maar het jy nog steeds nie selfvertroue dat jy suksesvol kan tuisskool nie? Sê nou jy kon ’n raamwerk kry? ’n Raamwerk wat jou gaan help om tuisonderrig suksesvol aan te pak! Sonder die lammakende gevoel dat jy jou kinders se lewens vir altyd gaan opduiwel ... Klik hier en vind meer uit oor hierdie oulike kursus: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/
Lees hier van die oulike manier waarop hierdie gesin van Darling se seun matriek maak. Jy kan dit ook doen. Pin die prentjie op een van jou borde dat jy later weer kan terugkom soontoe! Fun, Couples, Scenes, Photo, Virtual School
Begin reg: oulike wenk vir jou tuisskooldag | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lees hier van die oulike manier waarop hierdie gesin van Darling se seun matriek maak. Jy kan dit ook doen. Pin die prentjie op een van jou borde dat jy later weer kan terugkom soontoe!
In die kompetisie teen robotte het ons tuisskolers ʼn unieke voorsprong. Dis iets eenvoudigs, maar nie noodwendig so maklik om reg te kry nie. Ons weet ons belangrikste taak is om van ons kinders lewenslange leerders te maak. Meals For One
Leer dink. Die belangrikste ding om jou kind te leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
In die kompetisie teen robotte het ons tuisskolers ʼn unieke voorsprong. Dis iets eenvoudigs, maar nie noodwendig so maklik om reg te kry nie. Ons weet ons belangrikste taak is om van ons kinders lewenslange leerders te maak.
Help jou kind met Afrikaanse spelling. Kry 'n uitdruk wat drie van die spelreëls verduidelik wat baie kinders pootjie. https://app.convertkit.com/landing_pages/451080 Avocado, Languages, How To Introduce Yourself
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Help jou kind met Afrikaanse spelling. Kry 'n uitdruk wat drie van die spelreëls verduidelik wat baie kinders pootjie. https://app.convertkit.com/landing_pages/451080
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
10 Vrae oor hoe om vir die GED®️ eksamen voor te berei as jy 'n Afrikaanse tuisskoler is. #tuisskool #tuisonderwys #afrikaans Om, Adhd, 10 Things, In The Heights
10 Vrae oor hoe om vir die GED® eksamen voor te berei | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
10 Vrae oor hoe om vir die GED®️ eksamen voor te berei as jy 'n Afrikaanse tuisskoler is. #tuisskool #tuisonderwys #afrikaans
'n Tuisskoolma antwoord 10 Vrae oor hoe sy Impaq ervaar het. #tuisskool #tuisonderwys #afrikaans Kevin
Impaq-matriek: 10 vrae daaroor | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
'n Tuisskoolma antwoord 10 Vrae oor hoe sy Impaq ervaar het. #tuisskool #tuisonderwys #afrikaans
Een van die groot geeste in onderwys, John Holt, het gesê: "Aangesien ons nie weet watter kennis die meeste in die toekoms nodig gaan wees nie, is dit sinneloos om dit vooraf te probeer leer. Ons moet liewer mense skep wat so lief is vir leer en wat so goed kan leer dat hulle in staat is om te leer wat ook al nodig is." #tuisonderwys #tuisskool #robotte #tuisskoolvoorsprong #hoekomtuisskool Sayings, Gees, John Holt, Llewellyn, Unschooling, Teaching Kids
Leer dink. Die belangrikste ding om jou kind te leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Een van die groot geeste in onderwys, John Holt, het gesê: "Aangesien ons nie weet watter kennis die meeste in die toekoms nodig gaan wees nie, is dit sinneloos om dit vooraf te probeer leer. Ons moet liewer mense skep wat so lief is vir leer en wat so goed kan leer dat hulle in staat is om te leer wat ook al nodig is." #tuisonderwys #tuisskool #robotte #tuisskoolvoorsprong #hoekomtuisskool
Baie nuwe tuisskoolma’s wonder of hulle dit gaan regkry om self hulle kinders te leer lees en skryf. Soos een ma vir my skryf: “My kind wil graag leer lees, maar ek het nie ʼn idee hoe om haar te leer nie.” Ek het by gesoute tuisskoolma, Willemien Kruger, oor leer lees gaan kers opsteek. #tuisskool #tuisonderwys #leerlees Learners
Hoe leer ek my kind lees en skryf? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Baie nuwe tuisskoolma’s wonder of hulle dit gaan regkry om self hulle kinders te leer lees en skryf. Soos een ma vir my skryf: “My kind wil graag leer lees, maar ek het nie ʼn idee hoe om haar te leer nie.” Ek het by gesoute tuisskoolma, Willemien Kruger, oor leer lees gaan kers opsteek. #tuisskool #tuisonderwys #leerlees
Met hierdie 5-punt-plan kan jy jou tuiskoolkind se leesvlotheid in 'n japtrap verbeter.  Leer hulle vinniger en met meer begrip lees sonder dat dit jou 'n sent kos. #lees #leesvlotheid #leerlees #leesbegrip #beterlees #beterpunte #tuisskool #afrikaans #oolfant Roman, People, Tony Robbins, Kos, Sonder, How To Plan
Verbeter so jou kind se leesvlotheid
Met hierdie 5-punt-plan kan jy jou tuiskoolkind se leesvlotheid in 'n japtrap verbeter. Leer hulle vinniger en met meer begrip lees sonder dat dit jou 'n sent kos. #lees #leesvlotheid #leerlees #leesbegrip #beterlees #beterpunte #tuisskool #afrikaans #oolfant
"Om jou kind te laat sinne formuleer, is eintlik waaroor terugvertelling gaan." So sê hierdie spraak- en taalterapeut. Lees meer. #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys Teachers, Lesson, Teacher Lessons, Homeschooling
Hoe kry jy jou kind aan die praat? En hoekom wil jy dit doen? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
"Om jou kind te laat sinne formuleer, is eintlik waaroor terugvertelling gaan." So sê hierdie spraak- en taalterapeut. Lees meer. #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys
Wil jy weet hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys? Hier is vyf goeie redes.  #moedertaal #leermykindlees #leermykindskryf #moetekinengelstuisskool Rede, Pret, Sal, Character
5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal
Wil jy weet hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys? Hier is vyf goeie redes. #moedertaal #leermykindlees #leermykindskryf #moetekinengelstuisskool
Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is.  Moet dit liewer nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie. #wiskundeinafrikaans #wiskundevirtuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant Travel, Animal Education
Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer
Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Moet dit liewer nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie. #wiskundeinafrikaans #wiskundevirtuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant
Wat moet my sesjarige kan doen, vra elke ma haarself af as haar kind naby skoolgaande ouderdom kom. Hier is ses dinge wat jy met elke sesjarige moet doen. Early Childhood, Childhood, Montessori, Coaching, Childcare, Family Values
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Wat moet my sesjarige kan doen, vra elke ma haarself af as haar kind naby skoolgaande ouderdom kom. Hier is ses dinge wat jy met elke sesjarige moet doen.
Klank is baie belangrik vir lees en tog dink mens min daaroor. Hierdie ervare tuisskoolma skryf hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien.  #leerklank #leerpraat #leerlees #klankleer #tuisskoolbegin #leerleesintuisskool #leerbeterlees #verbeterlees  #tuisskool #afrikaans #oolfant Marketing Quotes, Wisdom Quotes, Successful People, Inspirational Quotes, Self Improvement, Self Improvement Quotes
Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet
Klank is baie belangrik vir lees en tog dink mens min daaroor. Hierdie ervare tuisskoolma skryf hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien. #leerklank #leerpraat #leerlees #klankleer #tuisskoolbegin #leerleesintuisskool #leerbeterlees #verbeterlees #tuisskool #afrikaans #oolfant
Hier is alles wat jou moet weet om jou tuisgeskoolde kind suksesvol deur matriek te kry sodat hy of sy universiteit toe kan gaan. #matriek #matriekopsies #matriekkeuses #universiteittuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant Outdoor, Inspiration
Tuisskool matriek opsies vir jou
Hier is alles wat jou moet weet om jou tuisgeskoolde kind suksesvol deur matriek te kry sodat hy of sy universiteit toe kan gaan. #matriek #matriekopsies #matriekkeuses #universiteittuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant
Wil jy weet hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys? Hier is vyf goeie redes.  #moedertaal #leermykindlees #leermykindskryf #moetekinengelstuisskool Met
5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal
Wil jy weet hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys? Hier is vyf goeie redes. #moedertaal #leermykindlees #leermykindskryf #moetekinengelstuisskool
Laat jou 6-jarige alles tel wat voorkom | Tuisskool in Afrikaans Sweet, Desserts, Cake, Cupcakes, Dessert, Jul, Eten, Yemek, Bakken
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Laat jou 6-jarige alles tel wat voorkom | Tuisskool in Afrikaans
Hier is Oolfant se best gehalte Afrikaanse e-kursusse. Effektief en maklik om te gebruik. #afrikaansekursusse #e-kursusse #tuisskoolkursusse #aanlynkursusse #tuisonderrrigkursusse #gehaltekursusse #tuisskool #afrikaans #oolfant Best, Blog Design
Afrikaanse e-kurksusse uit die boonste rakke
Hier is Oolfant se best gehalte Afrikaanse e-kursusse. Effektief en maklik om te gebruik. #afrikaansekursusse #e-kursusse #tuisskoolkursusse #aanlynkursusse #tuisonderrrigkursusse #gehaltekursusse #tuisskool #afrikaans #oolfant