Loading

Homeschoolers R Us

Tutors

Parents that would like to make use tutors to assist with their home education can click here for advertisements of individuals or organisations that provide private tutoring services.

Twitter feed

Support the Association

Click on the image to apply for a MySchool card and select "Association for Homeschooling" as a beneficiary.

Our Mission

 

Since its inception in 1992, the Association for Homeschooling has promoted the recognition of the right of parents to educate their children within the family in South Africa, as it is recognised in art. 26 of the Universal Declaration of Human Right which states: “Parents have a prior right to choose the kind of education that shall be given to their children.” Since 2010, the Association also promotes these parental rights in the larger Southern Africa region.

Free Domain Name

Banner
Loading

Blog Articles

Recent blog posts

Volwasse matriek vorder nog 'n stappie

Posted on

In Maart 2011 het Umalusi, die agentskap verantwoordelik vir kwaliteit van matriek in Suid-Afrika, die Nasionale Senior Sertifikaat vir Volwassenes (NSSV) kwalifikasie voorgelê aan die minister van hoër onderwys. Die afgelope maand het hierdie proses nog ’n stap gevorder toe die Minister van Hoër Onderwys konsepregulasies vir die assesering van die NSSV uitgereik het vir publieke kommentaar.

Die Vereniging vir Tuisonderwys ondersteun die NSSV en het die Minister van Hoër Onderwys aangemoedig om die regulasies so gou moontlik te implementeer. Die brief van die Vereniging kan op die Tuisskolers.org webwerf gelees word.

Prof. Jansen se frustasie

Posted on
Ondergenoemde artikel is geskryf deur ‘n afgetrede lektor by ’n Suid-Afrikaanse universiteit, wat die lesers ’n insig gee hoe dinge in die praktyk op sommige universiteite gebeur. Die naam van die skrywer en die universiteit word op versoek van die skywer anoniem gehou. ------------------------------ Met volle simpatie het ek prof. Jonathan Jansen se artikel en kommentaar gelees m.b.t. “Die verneukery met uitslae” (DB 13-1-2012) en “Sou ek my kind hier skool...

Is education without corporal punishment feasible?

Posted on
South Africans read about a crisis in schools on almost a daily base. During last week, a new crisis was reported, namely that corporal punishment is still administered at schools. Since corporal punishment has been used in schools for hundreds of years and is generally regarded by parents and teachers as an effective means to discipline children, schools have not stopped administering corporal punishment after it became illegal in 1996. This...

Is tuisonderwys wettig?

Posted on
Inligting oor die regstatus van tuisonderwys in Suid-Afrika wat deur die media en staatsamptenare verskaf word is dikwels verwarrend vir ouers. Die doel van hierdie artikel om die regsstatus van tuisonderwys in Suid-Afrika te verduidelik met verwysings na bronne sodat ouers die feite vir hulleself kan verifieer. The regsituasie is dat internasionale reg, die Suid-Afrikaanse grondwet en die SA Skolewet voorsiening maak daarvoor dat kinders geregistreer kan word vir onderwys tuis....

Eksamenraad vir tuisskolers - Leendert van Oostrum

Posted on
Tuisskolers het die afgelope jaar probleme met die matriekuitslae ervaar, maar nie net van die ERCO –eksamenraad wat in 2011 die eksamens vir Impak, Delta, Breinlyn, ACE, BCVO en ’n paar ander instansies afgeneem het nie. Dit betrek weliswaar amper tweeduisend kandidate uit ’n wye verskeidenheid privaatskole en tuisonderwys. Maar daar is veel meer geaffekteerde kandidate uit die staatstelsel – dit is geen verskoning vir swak werk en diens nie, maar...

To download a free Beginners Guide and Article on Matric.

Resources

Selfgedrewe Onderwys
English Gr. 8-12 teaching ...
Bible-based resources
Grade 10 – 12 online pract ...
Macmillan Solutions For Al ...
Benoni, Boksburg, Kempton ...
Cambridge Textbooks
Cambridge Textbooks

Special Offers

Tutors

Ouers wat gebruik wil maak van tutors om hulle by te staan in hulle tuisonderwys kan hier kliek vir advertensies van individue en organisasies wat private tutor dienste aanbied.

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.