Pretoria area
Pretoria Smart Saplings Homeschool Group
Facebook group for homeschoolers in the Pretoria area. Click here to visit the group.
Pretoria North
Melinda van der Merwe at Tel. 072 289 5577 or email
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Pretoria North and surrounding area moms are welcome to join us for monthly outings, factory tours, picnics and get togethers. We try and reserve the 2nd Friday for ice skating and the last Friday of the month for an outing. There are moms with small babies, primary school children and a small group of teenagers that usually get together month to month. Anyone living in the northern parts of Pretoria, Moot or even out Moloto way are welcome to join us.
Rayton/Kleinfontein omgewing
Die ‘Tuisfront Ondersteuningsgroep’ kom twee weekliks bymekaar kom op ‘n Vrydag middag.
Kontak Nicolene Wlidervanck by epos
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of Tel. 0720640854
Donkerhoek/Boskop en oor die hele Ooste en Noorde
Die groep se kinders wissel van kleuters tot 17 jaar. Die groep kuier ook in kleiner groepe, veral die wat kleiner kinders het. Die groep is omtrent 80% Afrikaanssprekendes en 20% Engelssprekendes. Lede kom van oor die hele Pretoria, veral van die Noorde en die Ooste.
Kontak Gretha Wilkins by epos
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of Tel. 012 802 1315
Tuisskool Koor
Kerryn Milella is besig om 'n sanggroep of koortjie spesiaal vir tuisskolers, te begin in die Suide van Pretoria. Sy bly in Pierre van Ryneveld en gaan aanvanklik tuis die afrigting hanteer. Sy is baie entoesiasties oor musiek en sang en koorsang.
Sy het reeds begin met oudisies, maar sal graag nog meer kinders wil insluit en uiteindelik die laerskool- en hoërskool groepe skei.
Sy gaan R200 per kwartaal vra vir die koorafrigting. Enige een wat belangstel, kontak haar gerus by Kerryn Milella 082 557 4232 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Musica Bella is 'n gemeenskapsorkes wat sedert 2005 deur Cornelia van Oostrum afgerig word. Hulle bestaan uit musikante van 'n verskeidenheid ouderdomme wat elkeen 'n ander musiekagtergrond het. Die hoofdoel van die orkes is om 'n positiewe en nie-kompeterende atmosfeer te skep waar mense in 'n groep kan musiek maak. Die orkes se repertoire dek alles van ligte klassieke tot pop en rock musiek. Musiek uit flieks en musiekblyspele is ook baie gewild onder die orkeslede en word gereeld ingeoefen.
Mense van alle ouderdomme is welkom om 'n oudisie te kom speel. Alle instrumente is ook welkom. Kontak gerus vir Cornelia van Oostrum by Tel. 082 412 5170 of epos
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
vir meer inligting.









