SACSSA Christelike Skole
Die South African Christian Schools Sport Association (SACSSA) is 'n organisasie wat georganiseerde sport aanbied vir private Christelike skole.Kliek hier om hulle webwerf te besoek. SACSSA reel sportbyeenkomste op streeks, provinsiale en nasionale vlak.
Die Vereniging vir Tuisonderwys het gesprek gevoer met SACSSA, en SACSSA het aangebied om ouers wat tuisonderrig gee in te lig oor Christelike skole in hulle omgewing wat deel is van SACSSA. Hierdie tuisskool ouers kan dan hierdie privaat skool kontak, en hulle kinders kan inskakel by die sportgeleenthede by daardie skool. Deur hierdie skool kan die kinders dan deelneem aan streeks, provinsiale en nasionale byeenkomste wat gereel word deur SACSSA. Aangesien hierdie Christelike privaat skole dikwels klein is, verwelkom hulle tuisleerders se deelname om sodoende hulle getalle aan te vul.
Die kontak besonderhede van SACSSA verteenwoordigers in verskillende streke word hier onder gegee:
- Oos Kaap
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it - Vrystaat
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel : (057) 651 5459 - Gauteng
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel : (011) 823 4437
Web : www.gautsacssa.co.za - Kwazulu Natal
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it - Limpopo
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel : (014) 785 0386 - Mpumalanga
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel : (017) 811 2459 / (083) 270 6584 - Vaal Wes
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel : (018) 484 2156 Uitb. 132 - Wes Kaap
Epos : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel : (023) 614 3657