Loading

Homeschoolers R Us

Tutors

Parents that would like to make use tutors to assist with their home education can click here for advertisements of individuals or organisations that provide private tutoring services.

Twitter feed

Support the Association

Click on the image to apply for a MySchool card and select "Association for Homeschooling" as a beneficiary.

Our Mission

 

Since its inception in 1992, the Association for Homeschooling has promoted the recognition of the right of parents to educate their children within the family in South Africa, as it is recognised in art. 26 of the Universal Declaration of Human Right which states: “Parents have a prior right to choose the kind of education that shall be given to their children.” Since 2010, the Association also promotes these parental rights in the larger Southern Africa region.

Banner
Loading

Homeschooling in the media

Articles, radio programs, TV programs etc. where home education is featured. South African media is generally very positive about home education.

It is very important that the media is positive about home education, because research has shown the judicial system interprets the law in terms of public opinion. A researcher of the harsh sentences given to homeschoolers in Germany has concluded : "So long as the vast majority of Germans find homeschooling an aberrant and socially dangerous activity, judges will read the law that way.  But when public opinion changes, the law will too, even if the words of the law stay the same."

Display # 
# Web Link Hits
1   Link   Radio Pretoria - April 2013
'n Onderhoud met twee tuisskoolma's op Radio Pretoria. Die onderhoud is gehou met Lucille van Heerden en Tina van Deventer en is uitgesaai op 15 April 2013 in die aand op die program "Uit die Hoed" aangebied deur Marianne Roos.
15
2   Link   Die Burger - April 2013
Artikel in gedrukte weergawe van Die Burger van 23 April 2013 deur Marelize Potgieter met die titel "Tuisonderrig al hoe gewilder". Dit handel hoofsaaklik oor die groei van tuisonderrig in Suid-Afrika. Die artikel het ook in die Volksblad verskyn by http://goo.gl/oxw9p
114
3   Link   Radio sonder grense - Maart 2013
Johan van Lill gesels met Leendert van Oostrum oor tuisskool-onderrig. Wat is die uitdagings en hoekom kies ouers om kinders tuis te onderrig? Waar begin jy en waar kry jy hulp en raad vir wat jy als moet weet? Is dit 'n goeie opsie om te kies en wat is die uitdagings?
114
4   Link   Eye Witness News - Jan. 2013
An article by Matshidiso Madia from Eye Witness News on the Smee family that decided to take their children from school and start homeschooling in South Africa.
133
5   Link   Beeld Nov 2012 - Bladsy 1
Beeld het in November 2012 'n spesiale uitgawe oor tuisonderwys gehad. Op hierdie bladsy is 'n artikel oor SACAI asook 'n artikel oor tuisonderwys in die algemeen.
173
6   Link   Beeld Nov 2012 - Bladsy 2
Beeld het in November 2012 'n spesiale uitgawe oor tuisonderwys gehad. Op hierdie bladsy is geborgde artikels deur Impakonderwys en Slimkoppe.
174
7   Link   YOU Magazine
This is a well researched and generally positive article on home education, published in the printed version of You magazine of 16 August 2012. The article was not published in the Afrikaans counterpart Huisgenoot.
222
8   Link   Living & Loving 2011
This article was only published in the printed edition of November 2011. It is much more extensive that the article in 2010 and publishes a much larger variety of opinions.
193
9   Link   Kennisgewing van Weskaapse Onderwysdepartement
Hierdie kennisgewing is in Aug. 2012 in 'n verskeidenheid plaaslike koerante in die Weskaap geplaas deur die Weskaapse Onderwysdepartement
397
10   Link   Praat saam op RSG 22 Julie
Die inbelprogram "Praat Saam" op RSG op 22 Julie. Leendert van Oostrum, tuisskool ouers en inbellers neem deel aan die program. Groote van leer is ongeveer 32 MB.
628
11   Link   Kyknet program - Deel 1
'n KykNet program oor tuisonderwys wat uitgesaai Sondag 9 Jan om 22:30 (en die herhaling is Dinsdag 11 Januarie om 21:00). Twee tuisskool ma's, Debbie Lemmer en Comien Horn, asook 'n persoon van die Departement van Onderwys en Leendert van Oostrum het deelgeneem. (11 MB youtube leer)
638
12   Link   Kyknet program - Deel 2
'n KykNet program oor tuisonderwys wat uitgesaai Sondag 9 Jan om 22:30 (en die herhaling is Dinsdag 11 Januarie om 21:00). Twee tuisskool ma's, Debbie Lemmer en Comien Horn, asook 'n persoon van die Departement van Onderwys en Leendert van Oostrum het deelgeneem. (17 MB youtube leer)
635
13   Link   Child Magazine
The article in Child Magazine is generally positive but explanation of the legal aspects is not accurate. See the reaction of the Association for Homeschooling under the comments.
1255
14   Link   Essentials
The article in the Essentials magazine is generally positive about homeschooling.
864
15   Link   Joy Magazine
A well researched article answering the most important questions about home education in Joy Magazine of October 2010.
774
16   Link   Cape Times
An article in the 14 February 2011 issue of the Cape Times reporting on the reasons why a specific family chose to homeschool their children.
889
17   Link   M-Net > Carte Blanche
Transcript of a program on Carte Blanche on Home Schooling. Tidimalo Nkotoe from the Department of Education makes the statement : "We are gunning for the same critical outcomes. We are gunning for the same South African citizen."
795
18   Link   Sarie
Deeglik nagevorste, oorwegend positiewe en baie uitgebreide artikel oor tuisonderwys met uittreksels van onderhoude met 'n wye verskeidenheid persone.
1320
19   Link   Beeld
Artikel in die Beeld van 16 September 2011 wat handel oor die getal tuisskolers wat geregistreer by die Departement van Onderwys.
1203
20   Link   Juig
'n Baie uitgebreide artikel met onderhoude met verskeie gesinne wat verskyn het in die April 2011 uitgawe van die JUIG tydskrif, en wat die onderwerp benader vanuit 'n Christelike perspektief.
645
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>
Page 1 of 2

To download a free Beginners Guide and Article on Matric.

Resources

Macmillan eBooks
Macmillan Solutions For Al ...
Phapo se geskenk
Classical Comics
Technology Solutions for E ...
Regsbeskerming aan leersen ...
Effective learning resourc ...
Effective learning resourc ...

Special Offers

Tutors

Ouers wat gebruik wil maak van tutors om hulle by te staan in hulle tuisonderwys kan hier kliek vir advertensies van individue en organisasies wat private tutor dienste aanbied.

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.