Loading

Homeschoolers R Us

Tutors

Parents that would like to make use tutors to assist with their home education can click here for advertisements of individuals or organisations that provide private tutoring services.

Twitter feed

Support the Association

Click on the image to apply for a MySchool card and select "Association for Homeschooling" as a beneficiary.

Our Mission

 

Since its inception in 1992, the Association for Homeschooling has promoted the recognition of the right of parents to educate their children within the family in South Africa, as it is recognised in art. 26 of the Universal Declaration of Human Right which states: “Parents have a prior right to choose the kind of education that shall be given to their children.” Since 2010, the Association also promotes these parental rights in the larger Southern Africa region.

Free Domain Name

Banner
Loading

Blog Articles

Subscribe to this list via RSS Blog posts tagged in tuisonderwys
b2ap3_thumbnail_geweldskultuur.jpg
Suid-Afrika word algemeen beskou as ’n land met een van die mees geweldadige samelewings in die wereld. Time Magazine verwys na die Suid-Afrikaanse kultuur van geweld. Die regering en kerke probeer dinge doen om die probleem aan te spreek. Die regering loods bewusmakingsveldtogte in skole om leerders bewus te maak van geweld en hulle aan te moedig om dit aan te meld. Kerke moedig lidmate aan om te bid oor misdaad...

Is onderwys in Suid-Afrika besig om te verbeter?

Posted on
matriek, tuisskool, tuisleerders
Wanneer die uitslae van die matriek-eksamens gepubliseer word, skep dit so ’n positiewe atmosfeer dat baie ouers wonder of die onderwys in Suid-Afrika regtig in so ’n slegte toestand is as wat oorwegend berig word. Aan die een kant lyk dit of die onderwys verval. Die handboek sage in Limpopo het die pers vir maande besig gehou. Die onderwysdepartement in die Oos Kaap was in so ’n toestand dat die nasionale...

Universiteite word minder toeganklik gemaak

Posted on
Toelating tot universiteite word moeiliker gemaak
In die Burger van 12 Oktober 2012 is vermeld dat 'n sentrale aansoekstelsel vir naskoolse opleiding ingevoer gaan word. Deur hierdie stelsel sal daar elektronies aansoek gedoen kan word om toelating te kry tot naskoolse opleiding. Studente wat nie by bepaalde instellings aanvaar is nie, sal leiding kry oor ander moontlikhede. Universiteite sal ook kandidate wat nie aanvaar is nie se name by die stelsel kan indien sodat ander instellings wat...

Is tuisonderwys wettig?

Posted on
Inligting oor die regstatus van tuisonderwys in Suid-Afrika wat deur die media en staatsamptenare verskaf word is dikwels verwarrend vir ouers. Die doel van hierdie artikel om die regsstatus van tuisonderwys in Suid-Afrika te verduidelik met verwysings na bronne sodat ouers die feite vir hulleself kan verifieer. The regsituasie is dat internasionale reg, die Suid-Afrikaanse grondwet en die SA Skolewet voorsiening maak daarvoor dat kinders geregistreer kan word vir onderwys tuis....

Filmbedryf neem kennis van tuisonderrig

Posted on
Dis was opvallend oor die laaste maande dat tuisonderwys voorgekom het in ’n verskeidenheid gewilde films. Van hierdie films het ook onlangs toekennings ontvang. Dolphin Tale is ’n 3D film van Warner Bros. en is gebaseer op ’n ware verhaal van ’n beseerde dolfyn wat gered en in ’n akwarium gerehabiliteer is. Twee van die hoofkarakters is kinders. Hazel Clay is die dogter van die persoon wat die akwarium bedryf en...

To download a free Beginners Guide and Article on Matric.

Resources

IMPAK Learning Centres
Learn Anywhere, Anytime
Effective learning resourc ...
Powerpoints and worksheets
Phonic books & flash cards
Hodder Books
Macmillan Solutions For Al ...
Macmillan Mindset Support

Special Offers

Tutors

Ouers wat gebruik wil maak van tutors om hulle by te staan in hulle tuisonderwys kan hier kliek vir advertensies van individue en organisasies wat private tutor dienste aanbied.

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.