Loading
Blog Articles
Subscribe to this list via RSS
Blog posts tagged in staatskool
Daar is konsensus dat die standaard van onderwys in Suid-Afrika veel te wense oorlaat, soos onlangs bevestig deur prof. Jonathen Jansen. Hierdie swak prestasie kan nie toegeskryf word aan ’n tekort aan geld nie. As ’n persentasie van Bruto Binnelandse Produk spandeer Suid-Afrika 5.4% aan onderwys, terwyl die gemiddeld van die wêreld 4.7% is. Al hierdie geld wat aan onderwys gespandeer word kom uit die belastingbetaler en die ouers se sak....
Aan die begin van die jaar moet Christen ouers weer besluit oor die plek waar hulle kinders onderwys gaan ontvang. In Suid-Afrika kies die meeste Christen ouers om hulle kinders na staatskole te stuur. Slegs ‘n minderheid kies vir tuisonderwys of Christelike privaatskole.
Daar word algemeen erken dat daar probleme is met staatsonderwys. Die kurrikulum is daarop gerig om die intergeloof godsdiens oor te dra (kliek hier vir ‘n verslag hieroor)....
Tuisskolers.org has reported earlier that although public education in South Africa in general is a failure, there are still a number of public schools that provide excellent results. These schools have parent committees that are actively involved and even appoint additional teachers at their own cost.
During 2012, legislation will be making it increasingly difficult to provide high quality education. Read more.
The new Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) will...
In 'n lesing waar Bill Gates teenwoordig is, verduidelik Salman Khan waarom videos beter as onderwysers is om inhoud te verduidelik. Salman verduidelik hoe skole baie meer effektief kan funksioneer as elke leerling teen sy eie tempo vorder deur sy klasse oor video te ontvang, en waar onderwysers slegs uithelp daar waar leerlinge vashaak. Dit kom neer op die toepassing van 'n tuisonderwysmodel op skole.
'n Artikel in 'n American Thinker...
'n Tuisskool ma rapporteer die volgende op 19 Desember : "Het vandag by die tolhek 'n Citizen ontvang. In 'n bylaag van vandag se koerant vind ek toe 'n artikel - "Be aware of illegal schools - GDE" Hier is 'n oproep vir die aanmeld van onwettige skole - hulle vra selfs dat die publiek die polisie sal skakel as hulle vermoed 'n skool is onwettig."
Leendert van Oostrum lewer hierop...



















