Loading

Homeschoolers R Us

Tutors

Parents that would like to make use tutors to assist with their home education can click here for advertisements of individuals or organisations that provide private tutoring services.

Support the Association

Click on the image to apply for a MySchool card and select "Association for Homeschooling" as a beneficiary.

Our Mission

 

Since its inception in 1992, the Association for Homeschooling has promoted the recognition of the right of parents to educate their children within the family in South Africa, as it is recognised in art. 26 of the Universal Declaration of Human Right which states: “Parents have a prior right to choose the kind of education that shall be given to their children.” Since 2010, the Association also promotes these parental rights in the larger Southern Africa region.

Banner
Loading

Blog Articles

Subscribe to this list via RSS Blog posts tagged in matric

SAKAI - Planne vir 2013

Posted on
b2ap3_thumbnail_sacai.jpg
Tuisskolers volg die vordering van die SAKAI eksamenraad. Om die rede het Tuisskolers.Org in 2012 'n onderhoud met Gustav Niebuhr van SAKAI gehou en dit op hierdie blog gepubliseer. Intussen het 'n jaar verbygegaan en Tuisskolers.Org het hierdie jaar weer 'n onderhoud met SAKAI gehad om te verneem wat hulle planne is vir 2013. -------------------------------------- Vraag 1 : Hoe het die rekordeksamen in 2012, wat SAKAI afgelê het gegaan? Die bestuur...

Is onderwys in Suid-Afrika besig om te verbeter?

Posted on
matriek, tuisskool, tuisleerders
Wanneer die uitslae van die matriek-eksamens gepubliseer word, skep dit so ’n positiewe atmosfeer dat baie ouers wonder of die onderwys in Suid-Afrika regtig in so ’n slegte toestand is as wat oorwegend berig word. Aan die een kant lyk dit of die onderwys verval. Die handboek sage in Limpopo het die pers vir maande besig gehou. Die onderwysdepartement in die Oos Kaap was in so ’n toestand dat die nasionale...

Volwasse matriek vorder nog 'n stappie

Posted on

In Maart 2011 het Umalusi, die agentskap verantwoordelik vir kwaliteit van matriek in Suid-Afrika, die Nasionale Senior Sertifikaat vir Volwassenes (NSSV) kwalifikasie voorgelê aan die minister van hoër onderwys. Die afgelope maand het hierdie proses nog ’n stap gevorder toe die Minister van Hoër Onderwys konsepregulasies vir die assesering van die NSSV uitgereik het vir publieke kommentaar.

Die Vereniging vir Tuisonderwys ondersteun die NSSV en het die Minister van Hoër Onderwys aangemoedig om die regulasies so gou moontlik te implementeer. Die brief van die Vereniging kan op die Tuisskolers.org webwerf gelees word.

Prof. Jansen se frustasie

Posted on
Ondergenoemde artikel is geskryf deur ‘n afgetrede lektor by ’n Suid-Afrikaanse universiteit, wat die lesers ’n insig gee hoe dinge in die praktyk op sommige universiteite gebeur. Die naam van die skrywer en die universiteit word op versoek van die skywer anoniem gehou. ------------------------------ Met volle simpatie het ek prof. Jonathan Jansen se artikel en kommentaar gelees m.b.t. “Die verneukery met uitslae” (DB 13-1-2012) en “Sou ek my kind hier skool...

Is matriek nog iets werd?

Posted on
Oorwegend het die hoofstroomkoerante die Departement van Basiese Onderwys lof toegeswaai oor die verbetering van die matriek slaagsyfer. In die afgelope week was daar egter van verskeie kante kritiek op die waarde van matriek. Lees meer. In Moneyweb is gerapporteer dat die Kamer van Handel en Nywerheid besorg is daaroor dat daar oor die laaste jare al hoe minder leerlinge vakke slaag wat van waarde is vir besigheid en industrie. Van...

To download a free Beginners Guide and Article on Matric.

Resources

Learning Centre mailing li ...
Effective learning resourc ...
Christian Homeschooling Bo ...
Home education consulting
Macmillan eBooks
IMPAK Tuisonderrig / Homes ...
Making music is childs pla ...
School Accounting Programm ...

Special Offers

Tutors

Ouers wat gebruik wil maak van tutors om hulle by te staan in hulle tuisonderwys kan hier kliek vir advertensies van individue en organisasies wat private tutor dienste aanbied.

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.

Free Domain Name