Loading
Blog Articles
Subscribe to this list via RSS
Blog posts tagged in home schooling
Homeschooling is featuring increasingly more frequent in the media. Recently a book has been published by Naledi with the title “Seekers of the Lost Boy”.
This book has been written Taryn Hayes, a homeschooling mother in Cape Town. Seekers of the Lost Boy is an adventure of a homeschooling family living in Cape Town. It begins when 12-year-old Simon finds a bottle on the water’s edge during a visit to Muizenberg...
Aangesien meer as 90% van tuisskoolouers nie registreer by die Departement van Onderwys of enige ander instelling nie, was daar tot dusver geen objektiewe of verifieerbare skatting van hoeveel tuisleerders daar in Suid-Afrika is nie. Skattings wat in die pers aangehaal is wissel van 30 000 tot 120 000.
In die sensus van 2011 is daar vir die eerste keer ’n vraag oor tuisonderwys (vraag P-18) in die sensus vraelys ingevoer....
Die wet in Gauteng verskil nie van die meeste ander provinsies nie (Wes-Kaap, KZN en Oos-Kaap - die ou Ingelse kolonies - verskil 'n bietjie in sommige opsigte, maar nie regtig t.o.v. wat ek hier sê nie). O, ja, en die Vrystaat - wat in elk geval maar 'n Ingelsgesinde Republiek was :-)
Daar is 'n nasionale wet wat sê dat jy jou kind moet registreer, tensy jy goeie rede het...
On 21 September 2011, the Gauteng Department of Education (GDE) had a public meeting with homeschooling parents in Pretoria. This is the first time since 2004 that the GDE had a public meeting about home education, and a representative of the Association for Homeschooling, Freek Kruger, has attended this meeting. The Association also received a video recording of the meeting from the Pestalozzi Trust. The representatives from the GDE were ms....
In 'n lesing waar Bill Gates teenwoordig is, verduidelik Salman Khan waarom videos beter as onderwysers is om inhoud te verduidelik. Salman verduidelik hoe skole baie meer effektief kan funksioneer as elke leerling teen sy eie tempo vorder deur sy klasse oor video te ontvang, en waar onderwysers slegs uithelp daar waar leerlinge vashaak. Dit kom neer op die toepassing van 'n tuisonderwysmodel op skole.
'n Artikel in 'n American Thinker...



















