Loading
Blog Articles
Subscribe to this list via RSS
Blog posts tagged in curriculum
In die 2012 begrotingstoespraak het die minister van Basiese onderwys weereens haar verbintenis tot die Intergeloof godsdiens bevestig toe sy sê : “A vital component of our strategy is working with partners in the private sector, higher education, NGOs, traditional leadership, interfaith organizations and broader society.”
In die begrotingsrede van 2011 het die minister alreeds die band bevestig tussen die Departement van Basiese Onderwys en die Intergeloof beweging toe sy gesê...
Many homeschooling families work on a tight budget, because they have to live on a single income. One way in which such families can reduce the cost of their home education is to buy or sell second-hand curriculums. Sometimes a family buys a curriculum and finds out after a few weeks that the curriculum does not work for them. Such a family would like to sell this curriculum in order to...
A mentally handicapped child may have different needs that make it difficult to learn in a traditional classroom environment. Many children who are disabled cannot keep up with the pace of a traditional classroom. They may get lost. When a child falls behind, it can be very difficult for them to catch up. In a homeschooling environment, the parent can customize the curriculum to allow their child to blossom. They can...
Sedert 2002 word die nasionale kurrikulum toenemend gebruik om waardes aan die volgende geslag oor te dra. Die mate waartoe hierdie waardes inslag vind in jong Suid-Afrikaners word nou duidelik uit die artikulering van die jeug se waardes deur die leier van ’n jeugliga.
Dit laat mense ernstig twyfel aan die sukses van hierdie poging om waardes oor te dra. Noudat dit duidelik word dat die nasionale kurrikulum gefaal het, sal...
Ouers wat tuisonderwys gee word dikwels gekonfronteer met die vraag hoe hulle in staat is om al die “moeilike” hoërskool vakke baas te raak en hulle kinders te help om dit te bemeester. Die argument dat dit onmoontlik is vir ouers om die hoërskool vakke aan te bied is soms ’n rede waarom tuisonderwys afgekeur of verbied word. In Swede is daar onlangs nuwe wetgewing ingevoer wat tuisonderwys verbied in daardie...









.jpg.ths.jpg)











