Loading
Blog Articles
Bouwe van der Eems
Bouwe van der Eems has not set their biography yet
Die Vereniging vir Tuisonderwys het 'n brief aan die Wes Kaapse NG Kerk gerig om die die Vereniging se ondersteuning van die Biddag vir Opvoeding en Onderwys op 12 Feb. 2012 uit te spreek en die NG Kerk op te roep om ook ouers wat tuisonderwys gee in hulle gebede te herdenk. Kliek hier om die brief te lees....
Daar is konsensus dat die standaard van onderwys in Suid-Afrika veel te wense oorlaat, soos onlangs bevestig deur prof. Jonathen Jansen. Hierdie swak prestasie kan nie toegeskryf word aan ’n tekort aan geld nie. As ’n persentasie van Bruto Binnelandse Produk spandeer Suid-Afrika 5.4% aan onderwys, terwyl die gemiddeld van die wêreld 4.7% is. Al hierdie geld wat aan onderwys gespandeer word kom uit die belastingbetaler en die ouers se sak....
Amendments to the Gauteng Education Law have recently been introduced. These amendments have been analysed by the Leendert van Oostrum of the Pestalozzi Trust. This analysis concludes these ammendments are so badly written that it would be very difficult for the Department of Education to prosecute people with this law. Some paragraphs actually state exactly the opposite of what they were intended to mean. Click here to read the complete analysis....
Oorwegend het die hoofstroomkoerante die Departement van Basiese Onderwys lof toegeswaai oor die verbetering van die matriek slaagsyfer.
In die afgelope week was daar egter van verskeie kante kritiek op die waarde van matriek. Lees meer.
In Moneyweb is gerapporteer dat die Kamer van Handel en Nywerheid besorg is daaroor dat daar oor die laaste jare al hoe minder leerlinge vakke slaag wat van waarde is vir besigheid en industrie. Van...
Some parts of the Childrens Act were declared invalid by the Constitutional Court in South Africa. In August 2010 which children were removed from beggars and placed in temporary safe care during a raid. The children's parents approached the high court for an order restoring them to their care, which was granted following the court's assertion that the move constituted an infringement of the right of the child to family care...




















