Loading
Blog Articles
Bouwe van der Eems
Bouwe van der Eems has not set their biography yet
Are you operating a learning centre and would like to promote it to parents? Do you want to start a learning centre? To help you, the Association for Homeschooling together with the Pestalozzi Trust is launching an initiative to bring parents and learning centre together.
Where do learning centres stand?
Homeschools, micro schools, learning centres, unregistered private schools, low fee schools and cottage schools are all different terms that are used...
Bedryf u ’n leersentrum en wil u dit bekendstel aan meer ouers? Wil u ’n nuwe leersentrum begin? Om u te help, loods die Vereniging vir Tuisonderwys saam met die Pestalozzi Trust ’n inisiatief om ouers en leersentrums bymekaar te bring.
Waar staan leersentrums?
Tuisskole, mikroskole, huisskole, hulpsentrums, leersentrums, ongeregistreerde privaatskole, -en lae-tariefskole is almal verskillende terme wat gebruik word vir ’n sterk groeiende nuwe verskynsel in die Suid-Afrikaanse onderwysomgewing. Dit...
In die Burger van 12 Oktober 2012 is vermeld dat 'n sentrale aansoekstelsel vir naskoolse opleiding ingevoer gaan word. Deur hierdie stelsel sal daar elektronies aansoek gedoen kan word om toelating te kry tot naskoolse opleiding. Studente wat nie by bepaalde instellings aanvaar is nie, sal leiding kry oor ander moontlikhede. Universiteite sal ook kandidate wat nie aanvaar is nie se name by die stelsel kan indien sodat ander instellings wat...
It was reported by the Homeschooling Legal Defence Association (HSLDA) in the USA, arguing that homeschooling damages children and is an abuse of parental authority, a German district court in Darmstadt transferred the custody rights of Dirk and Petra Wunderlich’s four children to the Jugendamt, Germany’s child protective agency.
The German government has been persecuting homeschooling families since 2005 on the grounds that the state has an interest in counteracting the...
Onderstaande brief is deur Leendert van Oostrum geskryf aan Beeld, as reaksie op die aanval van prof. Jonathan Jansen op Christelike onderwys en tuisonderwys. Leendert van Oostrum is voorsitter van die Pestalozzi Trust.
---------------------------------------------------
Professor Jonathan Jansen se verkrampte onderrok hang weer 'n myl ver uit in sy artikel "Dié universiteit hou gevaar in" (Beeld 5/9/12). Daarin trek hy te velde teen die idee van 'n Christelike Afrikaanse universiteit en teen...






















