Loading

Homeschoolers R Us

Tutors

Parents that would like to make use tutors to assist with their home education can click here for advertisements of individuals or organisations that provide private tutoring services.

Twitter feed

Support the Association

Click on the image to apply for a MySchool card and select "Association for Homeschooling" as a beneficiary.

Our Mission

 

Since its inception in 1992, the Association for Homeschooling has promoted the recognition of the right of parents to educate their children within the family in South Africa, as it is recognised in art. 26 of the Universal Declaration of Human Right which states: “Parents have a prior right to choose the kind of education that shall be given to their children.” Since 2010, the Association also promotes these parental rights in the larger Southern Africa region.

Banner
Loading

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.

Die Vereniging bevorder hierdie missie deur middel van die volgende inisiatiewe:

  1. Deur te skakel met die owerhede en die media om die regte van ouers daardeur te bevorder. (Sien die "Media" oortjie op die webwerf)

  2. Deur ouers in te lig oor tuisonderwys deur middel van dokumente wat beskikbaar is op die webwerf. Sien die Getting Started”, “Legal” en “Matric oortjies op die webwerf.

  3. Deur ouers op datum te hou oor aktuele sake rondom tuisonderwys deur middel van die Blog op die webwerf, 'n Facebook bladsy en 'n Twitter voer.

  4. Deur tuisskoolouers in kontak te bring met die verskaffers van opvoedkundige produkte en dienste deur middel van 'n advertensie fasiliteit op die webwerf. Sien die “Curriculums etc.”, “Sport” en “Events” oortjies op die webwerf.

  5. Deur tuisskoolouers in kontak te bring met ander tuisskoolouers. Sien die "Support" oortjie op die webwerf.

  6. Deur 'n poslys van verskaffers van opvoedkundige produkte en dienste te onderhou en hierdie verskaffers op datum te hou oor bemarkingsgeleenthede en regulatoriese ontwikkelinge deur middel van 'n nuusbrief.

Die webwerf www.tuisskolers.org het in Jan. 2011 lewendig gegaan en het sedertdien 'n naam gevestig as die mees omvattende webwerf oor tuisonderwys in Suid-Afrika. Dit ontvang soms meer as 10 000 besoeke in een maand. 'n Verslaggewer van Fair Lady wat 'n artikel oor tuisonderwys geskryf het skryf die volgende : "...so many people recommended the SA Homeschoolers website that I’ve included it in the piece as a trusted resource for people wanting more information."

To download a free Beginners Guide and Article on Matric.

Resources

Macmillan Solutions For Al ...
Phonic books & flash cards
Macmillan eBooks
Macmillan Mindset Support
Homeschooling books select ...
Hodder Books
IMPAK Learning Centres
Bible-based resources

Special Offers

Tutors

Ouers wat gebruik wil maak van tutors om hulle by te staan in hulle tuisonderwys kan hier kliek vir advertensies van individue en organisasies wat private tutor dienste aanbied.

Ons Missie

Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.