Acknowledgements
Die Webwerf
Die webwerf www.tuisskolers.org is die mees omvattende webwerf oor tuisonderrig in Suid Afrika. Gemiddeld ontvang die webwerf meer as 10 000 besoeke per maand. In Nov. 2012 uitgawe plaas Fair Lady 'n voorblad artikel oor tuisonderwys en noem www.tuisskolers.org heel eerste as 'n "Great Website" en RSG vermeld www.tuisskolers.org as een van die twee Suid-Afrikaanse webwerwe wat hy aanbeveel op sy Groeipyne Faceboek groep. Verder het die webwerf meer as 850 geregistreerde gebruikers, meer as 265 "Likes" op sy Facebook bladsy en meer as 165 Twitter volgelinge.
The Website
The website www.sahomeschoolers.org is the most comprehensive website on homeschooling in South Africa. On average the website receives more than 10 000 visits per month. In the Nov. 2012 edition of Fair Lady a front page article was published on home school in South Africa and the www.sahomeschoolers.org website was mentioned first as a "Great Website" and it also mentioned by "Radio Sonder Grense" on it's "Groeipyne" Facebook group. The website has more 850 registered users, more than 265 "Likes" on it's Facebook bladsy and more than 165 Twitter followers.


Webwerf Ontwikkelaar : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Voormalige tuisleerder en werk tans as tegnikus by PhoneTime. In sy vrye tyd help hy met die ontwikkeling van die tuisskolers.org webwerf en verder speel hy tromboon in the Simfoniese Blaasorkes van Hoerskool Bellville.
Kunstenaar : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Voormalige tuisleerder en tans 'n professionele kunstenaar in Pretoria.

Kliek hier om meer te lees oor Anja Pienaar en haar kuns.
Ontwikkelingsmaatskappy
Die webwerf is gebou en word onderhou deur Up to It Web Solutions
Die webmeester van hierdie webwerf is lid van die Homeschool Webmasters groep.























