2012 Brief aan die NG Kerk
pdf 2012 Brief aan die NG Kerk Popular
1543 downloads
'n Brief aan die Wes Kaapse NG Kerk om die die Vereniging se ondersteuning van die Biddag vir Opvoeding en Onderwys uit te spreek en die NG Kerk op te roep om ook ouers wat tuisonderwys gee in hulle gebede te herdenk.